STAP 1.
Betaal die regte bedrag in aan:
P J Nel
Absa Spaarrekening Nr. 913 163 3317
Tak: Woodlands
STAP 2.
Faks die volgende inligting na 0866752908 (Mailfax - geen areakode nodig nie):
- Bewys van betaling
- Naam en kontaknommer van persoon/skool
- POSADRES waarheen CD's gepos moet word - ONTHOU asb!!
STAP 3.
U CD's plus kwitansie word by ontvangs gepos. |